From Steak ‘n Ale
Hi, Almal
11 Desember doen Steak ‘n Ale se bands en kliente dit weer.
Kom ondersteun vir Cloudette en haar onbaatsugtige werk vir kindertjies wat julle goedheid nodig het…..
Sien julle almal hier!!!!!!!!!! Onthou die geskenkies….
Ons begin al 19h00.
Vriende en vriendinne, kollegas, kennisse en vriende van vriende…kom ondersteun my kersfees wenslys insameling vir 70 kinders wat oor Kersfees 2009 nie geplaas is in vakansiehuise nie, maar wel alleen gaan moet deurbring.. Ons gaan vir hulle elkeen ‘n klein geskenkie koop, saam met skryfbehoeftes vir skool en toiletware wat ‘n groot behoefte onder hulle is! Dan gaan daar ‘n springkasteel gereel word en baie gespeel en gekuier word!
Enige iemand wat wil help met die funksie, is meer as welkom om my te kontak by 083 321 4685 of cloudette.
Die Kerspartytjie word op 16 Desember 2009 gehou!
Dankie byvoorbaat vir julle ondersteuning, want ek ken my vriende en hulle harte is groot en stel nooit teleur nie! xxx
AMPTELIKE BESONDERHEDE:
BEGIN OM 19:00
@ STEAK & ALE
R100 INGANG
Piet Botha & Johnathan Martin
Donovan Bourne
The Smoking Mojo’s