The Stormers Wave song

Cool Sounds - Stormers Wave Album Cover

As die Stormers by die pawiljoen uithol,
begin die grootste rugbyjol.
Die vlae bruis soos ’n stormsee,
dit wil die opposition van die veld afvee!

Refrein:

Stormers, Stormers, Stormers,
kom ons doen die Stormers WAVE!
Stormers, Stormers, Stormers,
kom ons doen die Stormers WAVE!
Stormers, Stormers, Stormers,
kom ons doen die Stormers WAVE!
Stormers, Stormers, Stormers,
Ons is almal aan die RAVE!

Die Stormers gee die Bul ’n brandsiekpil;
die Leeu se brul word sommer stil;
die Sharks het besluit kom ons waai goodbaai!
oppie grond lê ’n Cheetah……. en hy is poegaai!

Refrein:

Stormers, Stormers, Stormers,
kom ons doen die Stormers WAVE!
Stormers, Stormers, Stormers,
kom ons doen die Stormers WAVE!
Stormers, Stormers, Stormers,
kom ons doen die Stormers WAVE!
Stormers, Stormers, Stormers,
Ons is almal aan die RAVE!

Soos ’n brander word daar los gebreek,
die opposition se loef word afgesteek,
pass en score oor die doellyn,
die Kaap is weer Storm-dronk (hik) shonder wyn!

Refrein: (2X)

Stormers, Stormers, Stormers,
kom ons doen die Stormers WAVE!
Stormers, Stormers, Stormers,
kom ons doen die Stormers WAVE!
Stormers, Stormers, Stormers,
kom ons doen die Stormers WAVE!
Stormers, Stormers, Stormers,
Ons is almal aan die RAVE!

Download at Rhythm Music Store

About Brian Currin, Music Fan | Web Marketer

Music Fan, established 1959

Posted on Friday, 19th March 2010, in Cape Town, Music, New Music Now, Online Shops, RhythmMusicStore, SA Music, SA Rock Digest. Bookmark the permalink. Leave a Comment.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.

Join 3,502 other followers